You are here
Het jy voldoende ongeskiktheidsdekking?, Huisgennot online, September 2013
20.09.2013.
Niemand wil daaraan dink dat hulle eendag weens ’n ongeluk of siekte ongeskik vir werk kan wees nie, maar dis ’n werklikheid waarop jy jou moet voorberei, veral as jy vir jouself of teen kommissie werk.
Source: Huisgennot online, September 2013
Click here for full article.